ANDRE WORD WEG GEWYS DEUR TANDARTS! Andre is n welbekende,hardwerkende man van die van Nylstroom. Altyd bereid om te help en reg om skouer aan die wiel te sit met enige taak in die gemeenskap! n Motorfiets ongeluk jare terug het verooraak dat Andre probleme ontwikkel met sy tande as gevolg van infeksie wat die hele mond deurtrek is. Dit het natuurlik sy selfvertroue geaffekteer as gevolg van sy voorkoms en glimlag. Danksy Wiets & Marlene Botes se goedhartigheid, kon hulle hulle omgee en liefde aan Andre verder bewys deur hulp te kry van FKNARMY. Andre se selfvertroue is herstel en hy kan die lewe aanvat met n groot nuwe glimlag, dansy Dr.Ignus Terblanche van MediPark Clinic. Dankie vir jou hart en passie waarmee jy ander opbou!
See translation
original sound - KiKi
122 comments
You may like
Whatsapp - 071 4538 758 for more info. Total reset, take back your life! Healthy life journey
kiki_la_coco
7370
·4-8Now of all the places… Edit: Finally allowing comments cause yall funny ah #pov #fyp #yeg #jumpscare
thatonesudo_
3.3M
·1w ago Foot pursuit challenge with my police officer husband. #footpursuit #policehusband #challenge #part2 #footpursuittrend
morgan_prescott
3.4M
·1w ago